Vergete Verlede

Author: Hagendorf, Col
Availability: In stock
Regular Price AED 70.00 Special Price AED 66.50
-
+
Cash on Delivery in UAE
Dispatches in 3 to 5 Working Days.

Maats, julle is baie belangriker as wat julle ooit sal besef. Julle is vandag se kinders en mre se grootmense.Daar het so baie dinge in die verlede gebeur waarvan julle moet weet. Dit is hoekom hierdie boek geskryf is. Julle moet weet van die dapper mense wat dapper dinge gedoen het om vir julle 'n land te gee waar God regeer.Net soos julle vandag kinders is, was daar ook baie kinders wat dapper dade gedoen het. Kinders wat alles gegee het, al was dit soms moeilik.In hierdie boek gaan ons saam op 'n groot avontuur deur ons verlede. Ons gaan lees van Wolraad Woltemade en sy dapper perd; van Dirkie Uys wat sy pa gaan help het toe die Zoeloes hulle aanval; van die dapper kinders wat in 'n dam gespring het om hulle maats te gaan red. Daar is soveel stories van dapper grootmense, maar ook van dapper kinders. Ons kan vandag Afrikaans praat en na Afrikaanse stories luister omdat hierdie dapper mense gehelp het om ons taal te bou. 'n Taal wat so mooi is, 'n taal met die naam Afrikaans.Kom reis saam en geniet die stories!

Publisher Name Independently Published
Author Name Hagendorf, Col
Format Audio
Bisac Subject Major HIS
Language FR
Isbn 13 9798579491800
Target Age Group min:NA, max:NA
Dimensions 00.85" H x 00.05" L x 51.00" W
Page Count 140

Write Your Own Review
You're reviewing:Vergete Verlede

Recommended Products

Booksvenue
Booksvenue.com is the Largest Bookstore in Middle East with more than 15 Million Books Online. Choose from a wide variety of Books from Fiction, Children, History, Games, Music, Travel, Cooking, Medical, Education and many more. All Books are sourced from International Publishers and we ensure to deliver at your door step. We currently deliver Worldwide and provide Free Delivery in UAE if the value is more than AED 100. Search, Click and Buy your favorite Books online.

  • Free Shipping Above AED 100 in UAE
  • Online Support (9AM - 6PM Monday - Saturday) +971 50 947 1943
  • Worldwide Delivery Over 15 Million Books
Contact Us

Address:HDS Tower, Jumeirah Lake Towers,

Dubai

United Arab Emirates.

Mail to: contact@booksvenue.com

Phone:  +971 50 947 1943

Whatsapp: +971 50 947 1943